Philip de Villiers en die Blinde Boereorkes het die land aan die praat!

Kyk hier na ons storie op Carte Blanche in twee dele, wat uitgesaai is op Sondag 29 Maart:

DEEL 1
DEEL 2

Kliek HIER om na Kwela-insetsel te kyk wat uitgesaai is op 18 Maart.

ONS WAS OP ETV NUUS!

ARTIKEL IN RAPPORT OOR BLINDE ORKES

Hierdie artikel het op 30 November verskyn in Rapport oor my nuwe projek met die Worcester Blinde Boereorkes.  Kliek op thumbnail om oop te maak:

blinde-orkes-nov-08-merged-resized

Ons launch 26 Februarie 2009 by die Dorpstraat Teater in Stellenbosch.  Bespreek nou by info@dorpstraat.co.za .

NUWE VIDEO FOOTAGE

Hierdie materiaal is afgeneem by Die Liedjieboer in Gauteng, by hulle Pampoene Oppi Dak Fees einde Oktober.  Dit stel my nuwe liedjie bekend, “Sy’s oud maar sy’s nie koud nie” en ‘n akoestiese weergawe van “Op besoek.”

OP BESOEK:

Kyk hier die “Ek hoor jou” video – dis aangewys as een van die bestes op DKNT!

      

Artikels in Huisgenoot en Tygerburger (kliek op thumbnails om oop te maak):

blindes_compressed.jpg       tygerburger-oct-2007_compressed.jpg

Besoek my MySpace site om nog van my songs te hoor (kliek op die snapshot hieronder):

01awcaxxbrlxcaaaabaaaaaaaaaaa_.jpg

Wil jy my beter leer ken?  Kyk hierdie Kwêla-insetsel - jy sal gou uitfigure wie ek is:

                                                 

Download tracks van “Ek hoor jou” by www.rhythmonline.co.za  teen R6 elk. 

Luister na sample-tracks van my CD:

1 Ek hoor jou
2 Jy’s nie rerig weg nie
3 Moenie twyfel nie
4 Op besoek
5 Don’t lose your softness
6 Frail
7 Somer
8 Veel te redde
9 Sweet Aneen
10 Razzle Bazzle
11 Your Poison
12 Beautiful Room
13 Vorie TV

Kyk “Vorie TV” video (aangewys as een van 2006 se beste video’s op DKNT):

 rhythm logo     logo_text1.gif 

www.rhythmonline.co.za

February 19, 2009 at 2:56 pm Leave a comment



Follow

Get every new post delivered to your Inbox.